Sjuut! Hou dit asseblief ’n geheim.
Sjuut! Hou dit asseblief ’n geheim. Ons wil Alana se 36 jaar by die Beweging en 21 jaar by AfriForum vier. Laai ’n foto/’s van jou saam met Alana of net van Alana gedurende dié tydperk sodat ons iets spesiaal daarmee kan doen.
Laai foto’s voor 21 Augustus op.
"*" Die dui vereiste velde aan.