Uncategorized @af Diereterapie ByAfriForum 08/04/202410/04/2024 "*" Die dui vereiste velde aan. Studies bewys dat om tyd saam met diere te spandeer spanning verlaag, so kom ontspan en geniet die dag saam met ons vierpootvriende! Hulle is uitgehonger vir aandag en sien uit na ’n troetel, vryf, bad en stap! Ons besoek Woodrock Animal Rescue in Hennopsrivier en sluit die dag af met ’n kantoorbraai. RSVP asseblief voor of op 15 April deur die onderstaande vorm te voltooi. Neem kennis: Registrasie is noodsaaklik vir doeltreffende beplanning van spyseniering en logistieke elemente asook vir jou gemak tydens die geleentheid en om vermorsing van fondse te vermy. Jou samewerking word waardeer. Bevestig asb. jou bywoning al dan nie voor of op 15 April 2024 deur die onderstaande stappe te volg. Naam en van* First Last E-posadres* Afdeling binne AfriForum*AFRIFORUM MEDIAAFRIFORUM TVBEDRYFSAKEBEMARKINGFINANSIESFORUM NUUS EN -TYDSKRIFGMS JEUGGMS NASIONAALGMS OMGEWINGSAKEGMS PLAASLIKE REGERINGGMS SPORTGMS STRUKTUREGMS VEILIGHEIDHOOFKANTOORINTERKULTURELE VERHOUDINGS & SAMEWERKINGIT & DATAJUNIOR JEUG LEIERSKAPKAAPSE KANTOORKOMMUNIKASIEKOMMUNIKASIEDIENSTEKORPORATIEWE REGERINGLEDESAKELEDEVOORDELELEDEWERWINGMEDIASKAKELINGMENSLIKEHULPBRONNENAVORSINGONDERWYSOPLEIDINGPROJEKTEREGS-EN-RISIKOSAKENETWERKTRAUMAVEILIGHEID TELEKOMMUNIKASIEVELDTOGTEVERVOLGINGSEENHEIDWÊRELDWYDGaan jy ook die kantoorbraai van 11:00 tot 14:00 bywoon?* Ja Nee Gaan jy saam in die bus ry?* Ja Nee Post Views: 234
Uncategorized @af Protected: JY IS die rede dat iemand glimlag! ByAfriForum 29/06/202314/09/2023 There is no excerpt because this is a protected post.
Uncategorized @af Jou voorstel kan miskien net die perfekte partytjietema wees! ByAfriForum 04/03/202505/03/2025 Post Views: 126