Neem asseblief kennis van die onderstaande voor jy voortgaan:

  • Indien jy nie gaan bywoon nie, kies die EK GAAN NIE BYWOON NIE-opsie hieronder.
  • Indien jy iemand wil nomineer in jou plek, kies steeds die EK GAAN NIE BYWOON NIE-opsie hieronder en volg die stappe.
  • Ongelukkig geen kinders of gades.
  • Reis- en verblyfreëlings waar nodig (buiten die kongrestydperk) word self getref binne die normale riglyne.
  • Akkommodasie is in deeleenhede en jy sal dus ’n huis deel met ander.
  • Indien jy wil kamp kan jy so aandui tydens hierdie aanlyn registrasie en jou eie kampwa/tent en ander benodighede bring.
  • Neem kennis dat indien jy tydens registrasie die kamp-opsie kies, daar nie huisakkommodasie met aankoms beskikbaar sal wees nie.