Het kos ontvang Ja Nee AfriForum hou karnaval op 30 November 2022 by die Voortrekkermonument. Wys jou gees en voltooi die onderstaande vorm asb.1. Nomineer iemand wat jy vir die pret in die water wil dompel by die “dunk tank” tydens die jaareindkarnaval.Naam en van Naam Van 2. Wys jou gees en nomineer jouself om die “dunk tank” te trotseer sodat personeel ’n geleentheid kan kry om jou in die water te dompel. Wys jou gees en nomineer jouself Ja Nee Naam en van Naam Van 3. Ons gaan lekker musiek luister op die dag – deel asb. jou gunstelingliedjies met besonderhede van die sanger vir ons luisterlys. GunstelingliedjiesNeem asb. kennis dat diegene wat namens iemand anders genomineer word eers deur die projekte-afdeling gekontak sal word vir toestemming rakende deelname. Geen persoon hoef deel te neem as hul nie self bereid of gewillig is nie. Ons sal reëlings met diegene wat gaan deelneem tref oor tye en benodighede. Kontak gerus vir Minique Valverde-Scott indien daar enige vrae is. NS: Indien jy nog nie die uitnodiging na die jaareindfunksie aanvaar het nie – aanvaar asb. die dagboekuitnodiging wat gestuur is van projekte@afriforum.co.za. #AfriForumIsLekker