Skip to content

"*" Die dui vereiste velde aan.

Kom skep asem en geniet ’n dag weg van jou lessenaar onder die skadu van ’n lowerryke boom met lekker kos en geselskap.

Ons werk hard – maar ons maak ook tyd vir kuier.

#AfriForumIsLekker

Datum: 30 Julie 2025
Tyd: 11:00–16:00
Plek: Fort Skanskop, Voortrekkermonument

RSVP asseblief teen 10 Julie 2025 deur die onderstaande vorm te voltooi.

Neem kennis:
Registrasie is noodsaaklik vir doeltreffende beplanning van spyseniering en logistieke elemente, sowel as vir jou gemak tydens die geleentheid en om vermorsing van fondse te vermy. Jou samewerking word waardeer.


Bevestig asb. jou bywoning teen 10 Julie 2025 deur die onderstaande stappe te volg.

Ek gaan*
Naam en van*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.