AfriForum se gewigsverliespersoneelkompetisie.

Doel: Om die personeel van AfriForum aan te moedig om deur middel van gewigsverlies ’n meer gesonde leefstyl te kweek.

Tydlyn: 6 weke (23 Junie 2025 tot 1 Augustus 2025)

Plan: Enige personeellid kan inskryf. ’n Lesing van jou gewig/sentimeters word op 23 Junie 2025 ingelees en dan weer op 1 Augustus 2025. Die wenner(s) word dan bepaal op grond van gewigsverlies/sentimetersverlies verloor. Daar sal ’n spesiale skaal wees wat met ’n toep verbind word om akkuraatheid en deurlopende rekordhouding te bewerkstellig.

Kategorieë:

Daar sal ’n mans- en ’n dameskategorie wees vir die volgende subkategorieë:

  1. Gewig in kilogram (kg)
    Totale persentasie (%) gewigsverlies vir die puntebord.

OF

  • Sentimeters van middel
    Totale persentasie (%) sentimeterverlies vir die puntebord.

Inskrywings:

Sorry. This form is no longer available.