Afrikaans English "*" Die dui vereiste velde aan. Ons nooi jou graag na MSW Ondersteuningsdienste se bekendstellingsfunksie. Die doel is om ons goed gestruktureerde, gevestigde en suksesvolle model beskikbaar te stel aan alle MSW’s (maatskappye sonder winsoogmerk). Hierdeur word MSW’s bemagtig om te voldoen aan die behoeftes van die gemeenskappe en die sake wat hulle ondersteun. Naam en van* Naam Van Kontaknommer*E-posadres* Instansie*Hoeveel gaste* 1 2 Gas se besonderhedeNaam en van* Naam Van Kontaknommer*Ek neem hiermee kennis dat indien ek ’n lewensbedreigende voedselallergie het, ek self by die venue moet seker maak of die voedsel enige item bevat wat ek nie mag eet nie.* Ek neem hiermee kennis dat indien ek ’n lewensbedreigende voedselallergie het, ek self by die venue moet seker maak of die voedsel enige item bevat wat ek nie mag eet nie.*Deur hierdie vorm in te vul stem ek daartoe in dat AfriForum my data mag verwerk, stoor en gebruik.** Deur hierdie vorm in te vul stem ek daartoe in dat AfriForum my data mag verwerk, stoor en gebruik.*