"*" Die dui vereiste velde aan. AfriForum se driejaarlikse nasionale kongres vind van 22 tot 25 Augustus by die ATKV Klein-Kariba-vakansieoord in Warmbad plaas. Ons begin Donderdag, 22 Augustus 2024 om 12:00 en sluit die kongres op die regte manier af met ’n kerkdiens Sondagoggend, 25 Augustus 2024. Sowel interne as eksterne sprekers gaan die program inkleur met spesialiskennis en verskeie temas. Ons gaan gesels oor samewerking en die afwenteling van magte; die politieke ruimte; die Solidariteit Beweging se projekte; outonomie in die wêreld en Suid-Afrika; privaat brandweerdienste en meer. Jy kan jou natuurlik ook gereedmaak vir lekker vermaak gedurende die dag se program, asook saamkuierfunksies soos die AfriFees, die Afrikaneruitspan en die Ossewasaamtrek! Bevestig asb. jou bywoning teen 1 Julie 2024 deur die onderstaande stappe te volg. Neem asseblief kennis van die onderstaande voor jy voortgaan: Ongelukkig geen kinders of gades nie. Reis- en verblyfreëlings waar nodig (buiten die kongrestydperk) word self getref binne die normale riglyne. Akkommodasie is in deeleenhede en jy sal dus ’n huis deel met ander. Indien jy wil kamp kan jy tydens hierdie aanlyn registrasie so aandui en jou eie kampwa/tent en ander benodighede bring. Neem kennis dat indien jy tydens registrasie die kamp-opsie kies, daar nie huisakkommodasie met aankoms beskikbaar sal wees nie. Naam en van* Naam Van E-posadres* E-posadres Bevestig asb. e-posadres Selfoonnommer* Hoe is jy betrokke by AfriForum?* Voorsitter Ondervoorsitter Sekretaris Penningmeester Ampsdraer: Omgewingsake Ampsdraer: Jeugleier Ampsdraer: Kultuur & Toerisme Ampsdraer: Plaaslike Regering Ampsdraer: Projekte Ampsdraer: Veiligheid Ampsdraer: Gesondheid Ampsdraer: Bemarking & Werwing AfriForum-buurtwagleier AfriForum-personeellid by hoofkantoor Spreker Ander Ander*AfriForum tak*Verkies jy om te kamp?* Ja Nee Nota: Onthou dat as jy kamp kies, daar GEEN huisakkommodasie beskikbaar gaan wees met aankoms nie.Gee besonderhede van persoon/persone met wie jy ’n huisie wil deel (mits hulle deel is van die bestaande kongresgastelys): Add RemoveNeem kennis dat dit nie gewaarborg kan word dat jy met hierdie persone sal deel nie – maar dat die organiseerders tot die beste van hulle vermoë sal probeer om die indeling so te doen.Sommige eenhede het trappe binne – indien jy ’n mediese toestand het wat jou verhinder om trappe te klim, dui asb. so aan.* Ek benodig ’n eenheid sonder trappe. Trappe is nie ’n probleem nie. Ek neem hiermee kennis dat indien ek ’n lewensbedreigende voedselallergie het, ek self by die venue moet seker maak of die voedsel enige item bevat wat ek nie mag eet nie.* Ek neem hiermee kennis dat indien ek ’n lewensbedreigende voedselallergie het, ek self by die venue moet seker maak of die voedsel enige item bevat wat ek nie mag eet nie.*T-hemp-grootte (indien jy onseker is, neem ’n nommer groter):Tipe snit* Manssnit Damessnit Manssnit* S M L XL 2XL 3XL 4XL 5XL 6XL 7XL Damessnit* S M L XL 2XL 3XL 4XL 5XL 6XL 7XL Deur hierdie vorm in te vul stem ek daartoe in dat AfriForum my data mag verwerk, stoor en gebruik.** Deur hierdie vorm in te vul stem ek daartoe in dat AfriForum my data mag verwerk, stoor en gebruik.*