Skip to content
  • Facebook
  • YouTube
  • Instagram
  • Twitter
Bespreek nou

"*" Die dui vereiste velde aan.

1Stap 1
2Stap 2
3Stap 3
Sal jy kan bywoon?*
Covid Vrywaring;*
Deur die bogenoemde blokkie te merk, bevestig ek dat ek bewus is van die COVID-19-pandemie waaronder Suid-Afrika gebuk gaan. Ek bevestig dat ek bewus is van die feit dat die COVID-19-virus hoogs aansteeklik is en dat, ongeag die feit dat AfriForum alles in sy vermoë sal doen om te voldoen aan die heersende regulasies en direktiewe uitgereik ingevolge die Wet op Rampbestuur 57 van 2002, die moontlikheid steeds bestaan dat ek gedurende die streeksberaad die gemelde virus kan opdoen. Ek bevestig verder dat ek kennis neem van laasgenoemde, die risiko aanvaar en uit vrye wil die streeksberaad bywoon. Ek vrywaar AfriForum, sy direksie, werknemers, affiliate, kontrakteurs en enige ander persoon wat homself of haarself bemoei met die reël en uitvoer van die aktiwiteite by die streeksberaad teen, maar nie beperk tot, enige besering, skade, verlies, opdoen van die COVID-19-virus of dood wat ek mag ly weens my betrokkenheid by die Jeug-kongres.
Het jy enige voedselallergieë?*
T-Hemp snit*
T-Hemp-grootte*
Indien jy onseker is neem ‘n nommer groter
Deur hierdie vorm in te dien stem ek daartoe in dat AfriForum my data mag verwerk, stoor en gebruik.**